Category: Verskaffers en Verbruikers
VERBRUIKERS EN VERSKAFFERS - ONTHOU HIERDIE DRIE VERBRUIKERSREGTE - EERSDAAGS HIER!
By peter on Feb 7, 2011 | In Verskaffers en Verbruikers
VERBRUIKERS EN VERSKAFFERS - ONTHOU HIERDIE DRIE VERBRUIKERSREGTE - EERSDAAGS HIER!Neem kennis - hierdie is slegs 'n basiese opsomming van 'n paar uitgesoekte verbruikersbeginsels - daar is beperkinge en uitsluitings. Verkry adv… more »
UITBUITERS JUL DAE IS GETEL
By peter on May 4, 2011 | In Verskaffers en Verbruikers
DIT gaan verbruikers se redding wees, so word ons al 'n hele ruk lank belowe. En nou, na vertragings om al die haakplekke met die praktiese toepassing daarvan uit te srryk, tree die Wet op Verbruikers beskerming eindelik op 1 April in werking. Die implikasies is legio. Na dese mag 'n gim of selfoonmaatskappy jou nie outomaties vir nog 'n jaar 'n lid maak sonder jou toestemming nie. more »