Category: Mediese Probleme

Verbruikers se regte met swak administrasie van dokters rekeninge

Daar was medies behandeling- ligte narkose gegee tydens 'n ondersoek.  Ons het staat van Narkotiese Drs gekry ons moet niks betaal nie en dat dit deur hulle na mediese fonds gestuur is.  Nou 'n jaar later sonder dat hulle in die tussentyd enige rek of ko… more »

Geen state of enige kommunikasie van Medshield Oxygen Mediese Fonds

Gedurende Okt 2010 het my moeder gegaan vir bloedtoetse by Lancet.  Ons het egter nooit 'n rekening ontvang of enige kommunikasie vanaf Lancet of mediese fondse (Medshield) nie vir betaling of nie betaling nie.  Gedurende die weet van 05/04/11 ontvang… more »