Category: Motorkar probleme

Ek het jou raad nodig.Het n nuwe car gekoop(TATA INDIGO 1.4 DLX S/W)met n 3jaar/100000km waarborg

Ek het jou raad nodig.Het n nuwe car gekoop(TATA INDIGO 1.4 DLX S/W)met n 3jaar/100000km waarborg.Die kar het nou 38000km gedoen die kar het gaan staan en die motorhandelaar het gese dit is die ratkas.... more »

Swak Vakmanskap Deur Distributor Reconditioning Centre - Midrand

Ek wil net hiermee al my vriende wat ook motorwerktuigkundiges is waarsku teen die bogenoemde. Ek was lank n klient van Distributor Reconditioning Centre,Ek het n probleem met n nissan Almera se UCE gehad. Die kar se coils het geblaas en die eienaar van… more »