Slegte Diens Ontvang Van Amkor konstruksie

From: Jaco Swart Date: 2011-11-28 20:05 To: peter Subject: Amkor konstruksie - Johan van Vuuren

Wie dit mag aangaan Ek wil graag begin met ek is ook in klientediens sewe dae n week en werk ook met kliente en ontvang ook gereeld klagtes van kliente en ook van Beeld , dit is my plig om spoedig moontlik die klient gellukkig te kry , daarom het ek n passie vir diens ! Amkor Konstruksie is verwys deur my binnehuisversierder , Johan van Vuuren is gekontak en my kom sien oor die twee werke , my kombuis oor doen en my Jakaranda winkel herstelwerk te doen Die ooreenkoms was my winkel is ‘n twee weke werk en die kombuis miskien 2 – 3 weke Ek moes dadelik n deposito van +- R7000 betaal vir die Jakaranda winkel voor hy iets gaan doen , hy het met my gereel om my toonbank 3 Oktober 08h00am die oggend op te laai en oor twee weke is die winkel klaar en toonbank oorgedoen. Nie te min was hy n paar uur laat vir die afspraak , Tot op datum is my toonbank nog nie terug in die winkel nie , Ons het vandag 28 November 2011 die toobank gaan oplaai by sy huis en woorde kan nie beskryf van wat eintlik met hom gebeur het nie ? Intussen het ek kliente verloor wat nie meer in die winkel wil instap wat soos n vlooimark stalletjie lyk nie ...... Johan is gereeld gekontak en beloftes is gemaak maar geen lojaliteit nie , as jy hom kontak , dan is die boodskap “ek skakel jou nou terug “ natuurlik nooit nie Of hy antwoord nie sy selfoon nie Wat my kombuis aan betref , moes ons einde September R19000.00 deposito betaal voor hy met die werk gaan begin , tot vandag geen word geen niks het gebeur nie , weereens beloftes maar geen lojaliteit nie , ek is besig met n prokureur om die R19,000 terug te kry so ook die skade vergoeding aan my besigheid en waarvoor die R7000 deposito op my winkel ???? Ek kan nie glo dat n konstruksie maatskappy so besigheid kan doen nie , ek wonder net waarvoor het ek die depositos betaal ? Amkor Konstruksie 012 664-3394 Fax 086 653 3443 Email : amkor@icon.co.za Johan 083 226 8370 Prokureurs tans besig met die saak Hahn&Hahn attorneys 012 342 2639 Adriaan Bornman hanteer my saak Ek glo dat ek spoedig n antwoord sal kry --

This message was sent via the messaging system on Peter's Tune Up's Afrikaanse Blog. http://petertuneup.co.za/blogs/blog2.php You can edit your profile to not reveive mails through a form: http://petertuneup.co.za/blogs/blog2.php?disp=profile

Kry 'n Gratis Kwotasie t.o.v Herstelwerk en Dienswerk aan U Voertuig.

Om n gratis kwotasie te kry vir herstelwerk of  Dienswerk aan u voertuig , voltooi die form hieronder. Ons sal so gou moontlik na u terugkom met die kwotasie. Dit is belangrik om al die inligting te voorsien ten opsigte u voertuig.

 

Basic Service - Just Tick On The Checkbox According To Your Needs
Motorcar Repairs
Major Service - Just Tick On The Checkbox According To Your Needs
Other Repairs- Just Tick On The Checkbox According To Your Needs
Motorcar repairs quotation
Click here to open the date picker
reset