Verbruilker los Probleem Self Op

Hi Janette Ek is bly jy het reggekom , dit help soms om met iemand hoër as die verkoopsman te gesels oor n probleem. Nattuurlik moet n ou ook nie maklike tou opgee , en maak soos jy en gebruik geduld en mooi praat dan kan probleme opgelos word. groete peter -------

Original Message------- From: Vier Doorn Boerdery Date: 2011-11-19 19:13 To: peter Subject: Re: Mikrogolfoond

Hi Peter Ek het Kloppers gebel en gevra om met die bestuurder te praat, hy was besig op 'n ander lyn, hy sou my terugbel. Twee weke later bel hul my en sê my mikrogolfoond is nog daar, ek sê toe ek wag vir die bestuurder om my terug te bel, hul het my toe sommer deurgeskakel na die bestuurder toe. Ek en die bestuurder het gesels hom my storie vertel en hy het onderneem om die oond op Kloppers se rekening te laat herstel. Goeie nuus ek het gister 'n splinternuwe oond gekry met 'n twee jaar waarborg. Ek weet nie hoeveel het die ander een toe gekos om te laat herstel nie, maar diens het ek gekry en die bestuurder is baie aangenaam. Groete Jeanette -----

Original Message ----- From: peter To: Jeanette Pretorius Sent: Friday, October 28, 2011 7:20 PM Subject: Re: Mikrogolfoond

Hi Jeanette Ek verstaan jou punt , dit is net soms moet ons maar omstandighede aanvaar , jy gaan sukkel om by enige regs departement of prokureur hulp te kry oor hierdie aangeleentheid. Miskien as jy voel jy wil die mense in jou omgewing waarsku oor die diens wat jy gekry het , plaas n advertensie in die plaaslike koerant . Groete peter -------Original Message------- From: Vier Doorn Boerdery Date: 2011-10-28 08:51 To: peter Subject: Re: Mikrogolfoond Peter ', Ander ding wat ek wil vra, as hulle nie eens hulle waarborg tydperke nakom nie, wat help dit ek vra weer vir 'n waarborg. Ek wag in elkgeval dat die bestuurder van die tak my moet bel, want los gaan ek nie voor ek hulle nie ook bietjie sleg gesê het nie, ek al my huisraad daar gekoop en dis die goeie diens wat mens kry. Groete Jeanette -----

Original Message ----- From: peter To: Jeanette Pretorius Sent: Thursday, October 27, 2011 8:07 PM Subject: Re: Mikrogolfoond

HI Jeanette Ongelukkig die nuwe verbruikers wet het in April 2011 inwerking getree. Dus is jou geval buite die wet, en aangesien dit lyk of jou waarborg verval het is jou kanse baie skraal vir enige eis. Jy kan na die klein eise hof toe gaan en hoor of hulle jy sal help in jou geval . Dit neem net baie tyd en miskien is dit beter om maar die saak te los en miskien te betaal vir die herstelwerk . Vra net hulle moet jou n waarborg gee. Groete hoop jy kom reg Peter -------

Original Message------- From: Jeanette Pretorius Date: 2011-10-27 15:48 To: peter Subject: Mikrogolfoond

Hi Peter Ek het 2 jaar terug 'n mikrogolfoond by Kloppers gekoop, toe 'n jaar om is toe is daar probleme, het om ingevat, is herstel, voor die twee jaar om is, was daar weer probleme, weer ingevat. Ek het vir hul gevra of ek 'n nuwe produk gaan kry aangesien die waarborg amper om is en daar weer probleme is. Daar is egter vir my nee gesê, dis nie in hulle hande nie. Die waarborg is nou verby en nou is daar weer probleme, weer ingevat, my ingelig dat hulle die oond wegstuur en hoor wat die verskaffer sê. Ek is gister meegedeel as ek die oond wil laat regmaak gaan dit my 'n bedrag kos vir herstel werk, hulle kan nie die oond vir my vervang nie. Ek soek asb raad en wat staan my te doen. -- This message was sent via the messaging system on Peter's Tune Up's Afrikaanse Blog. http://petertuneup.co.za/blogs/blog2.php You can edit your profile to not reveive mails through a form: http://petertuneup.co.za/blogs/blog2.php?disp=profile -------------------------------------------------------------------------------- No virus found in this incoming message. Checked by AVG - www.avg.com Version: 9.0.920 / Virus Database: 271.1.1/3978 - Release Date: 10/27/11 08:35:00 -------------------------------------------------------------------------------- No virus found in this incoming message. Checked by AVG - www.avg.com Version: 9.0.920 / Virus Database: 271.1.1/3980 - Release Date: 10/28/11 08:34:00

Hyundai Vereeniging

From: Thea Wagner
Date: 2011-11-28 10:01
To: peter
Subject: Hyundai Vereeniging

Good day Peter,

I would like to share the following with you. I recently took my Hyundai Getz 1.3 to Hyundai Vereeniging for my clutch failing and some other minor repairs. After them having my Motor vechile for almost 6 days they phoned me telling me that more repairs had to be done to the car. The total bill came to a total of nearly R16 000.00. I ask them to fix some of the items and leave the gearbox as it was for the following reasons 1) they will charge me more labour to put it back 2)The workshop i got to fix the car at 3 times less would then not charge me labour again to take it out. So as time when on my car went to the 2nd workshop and they phoned me to tell me all the work was complete execpt for the fact that Hyundai did not put my Egine Mounting back in the car, leaving my engine swinging back and forth. I then went to Hyundai vereeniging and spoke to the Director himself to tell him of the bad service i got, the first thing he said to me was "with respect if the car was sent in sooner this would not have happend" now i will tell everyone with all due respect a cluth is not something you for see braking. Secondly i just wanted my Engine mounting back and get out of Hyundai at which time he shared with me that they dont have the part, and as the parts manager was out i had to wait another day or so to get an answer. This was not acceptable. He asked me to wait and came back 15 min later telling me that basically it was not their fault or problem that the mounting is now gone. In so many words telling me that i have no proof that the mounting was not given to me. He turned his back and said he was leaving, i was still standing in shock watching him walk away. Now i have to buy a new mounting for ±R1800.00. The way these people treated me was unacceptable and they should be ashamed.